Updated: In Hand Classes Manual, Single and Double Harness Manual, 3 Gaited Tradisional Manual & 5 Gaited Tradisional Manual [ Show Rules & Regulations ]
Youth Action
Spesial news for the youth of our breed: you now have your very own page on the web - site! On this page YOU will have the chance to be informed, to have fun and to share. Click here for more information.
Nuusbrief 2013, No. 1
Voor ons nog ons oë kon uitvee, is ons al deur die eertse kwartaal van 2013 en alles is “business as usual”.
Mikroskryfies te koop: Die SA Boerperd Telersgenootskap verkoop mikroskyfies teen R52.00
'n Pakkie sluit in:
Die inspuiting met die mikroskyfie, sertifikaat as ook die mikroskyfie nommer wat u op geboortekennisgewing plak en kantoor toe stuur.
Die Mikroskyfies is die alternatief vir die Tatoeër van die vullens.
Sentrale Hingskeuring / Central Stallion Inspection: 28 - 30 Mei / May 2013
Frankfort