Saturday, 19 May 2012
Free State PDF Print E-mail

vs_logo_klein.jpg

1.] Bestuur / Management:  

= Chairman / Voorsitter =

Me Sarita Meiring 

Kontak Nr. / Contact Nr.:

+ 27 (0)82 777 - 4863 

= Secretary / Sekretaresse =

Me Liezelle Whitehead 

Kontak Nr. / Contact Nr.:

+ 27 (0)82 361 - 0158  

= Treasurer / Tessourier =

Mnr Danie Louw 

Kontak Nr. / Contact Nr.:

+ 27 (0)82 829 - 8344  

= Additional / Addisioneel =

Mnr Henry Krog 

Kontak Nr. / Contact Nr.:

+ 27 (0)72 228 - 3641 

= Additional / Addisioneel =

Neil Theron 

Kontak Nr. / Contact Nr.:

+ 27 (0)83 305 - 2394   


2.] Algemeen / General:

Die Vrystaat is die streek met die 3de meeste lede in die SA Boerperd Telersgenootskap. Op 16 Junie 2007 is 'n Stigtingsvergadering vir die Vrystaat Klub gehou te Roemryk Stoet (Mnr Lomon Terreblanch), distrik Edenville. 'n Bestuur is gekies om die Klub op die been te kry.

Die SA Boerperd het homself reeds bewys, deur die Ruiterklubs (baie dorpe in die Vrystaat het Ruiterklubs)en Plesierritte, as 'n plessierrit perd by uitnemendheid.

Die Vrystaat bied elke jaar 'n wonderlike Streek Skou aan op Senekal.
 

Ledegelde: R100 per gesin per jaar

Bank Besonderhede:

Vrystaat SA Boerperdklub

Absa Kroonstad 

Spaar rek no 921 9422 787 

U kan u naam en van as verwysing op die deposito strokie aanbring.   


3.] Nuus / News: 

Liewe Boerperd Vriende!  

Na 'n lang jaar is dit werklik waar tyd vir 'n welverdiende blaaskans! 

Ons het die klub plesierrit gekanselleer nadat verskeie mense laat weet het dat dit 'n moeilike tyd van die jaar is veral aangesien ons reën laat gekom het.  Voorstelle vir 'n ander tyd volgende jaar sal baie welkom wees, al hou ons dan net 'n een-dag plesierrit.  Indien u dalk ook weet van 'n mooi en praktiese plek sal ons dit regtig waardeer indien u laat weet. 

Daar word 'n stoetbesoek vir vroeg volgende jaar beplan en ons hou u graag op hoogte van die plek en datum.  Neil is doening daarmee en ons sien baie daarna uit. 

By die volgende raadsvergadering  in Januarie moet ons klub weer met sy nominasies vir beoordelaars vir die Nasionale Kampioenskappe tafel toe gaan.  'N inligtingstuk waarvolgens die nominasies en verkiesing van beoordelaars plaasvind is beskikbaar op die SA Boerperd web - blad (direkte koppel: http://www.saboerperd.com/administration.html) en  ons nooi u uit om nominasies, indien u wil, aan my te e-pos of met Sarita by 082 777 4863 te gesels om ons te help om sodoende by die finale klub nominasie lys uit te kom. 

Die 7de Januarie word die ruiterkuns proewe vir die SA Boerperd span wat volgende jaar in Julie teen die Amerikaners deelneem in Bloemfontein gekies.  Ons nooi u graag uit om te kom kyk en die dag daar te kom geniet.  Daar word Vrydagaand die 6de Jan 'n braai gehou en u kan my kontak indien u by ons wil aansluit sodat genoeg kos gereël kan word.  Die Saterdag sal daar ontbyt en ligte middagete te koop wees.  'n Snoepie sal ook beskikbaar wees.  Dit sal lekker wees om u daar te hê. 

Baie dankie vir u ondersteuning hierdie jaar - hierdie klub sou nooit kon wees wat hy is sonder sy lede nie! 

'n Geseënde Kersfees vir u en u geliefdes en mag 2012 'n jaar van wonderlike geleenthede wees! 

Onthou om nou al reeds die Streekskampioenskap Skou te Bloemfontein in u nuwe dagboek vir 2012 aan te teken: 30 April & 1 - 3 Mei. 

Vriendelike groete.
 
Liezelle
Sel 082 36 10 158
 

4.] Opkomende Aktiwiteite / Upcoming Events:  

- Streekskampioenskap / Regional Championships: Bloemfontein, 30 April & 1 - 3 Mei / May 2012

 

Last Updated ( Thursday, 22 December 2011 21:37 )