Sunday, 05 February 2012
Board PDF Print E-mail

Board / Raad: 2010 - 2011:

 

Michiel Burger:  President

(082) 674 - 9595

Posbus 12, Rosendal, 9720

Lomon Terreblanche: Vise - President

(082) 384 - 0155

Terreblance Boerdery, Posbus 94, Edenville, 9535

Diederick Cloete

(082) 962 - 6476

Posbus 286, Ventersdorp

Piet Grove

(083) 301 - 1633 Postnet Suite 58, Privaatsak X68, Vanderbijlpark, 1900

Jan v.d Wath

(082) 331 - 6941

Posbus 489, Utrecht, 2980

Jan Joubert

(083) 289 - 9220

Posbus 1463 Faerie Glen, 0043

Pieter Grobler

(Gauteng Verteenwoordiger)

(082) 642 - 2503

Burgerstraat 367, Pretoria-Noord, 0182

Frikkie Combrink

(083) 324 - 2524

Posbus 2547, Delmas, 2210

Manie Lourens

(Mpumalanga Verteenwoordiger)

(082) 335 - 7220

Posbus 305, Kinross, 2270

Henry Krog

(Vrystaat Verteenwoordiger)

(072) 228 - 3641

Mimosa Landgoed, Posbus 462, Senekal, 9600

Udo Beneke

(KZN Verteenwoordiger)

(082) 797 - 8088

Posbus 13, Luneburg, 3183

Matthys Streicher

(076) 127 - 1841

Posbus 197, Swellendam, 6740

Heleen Pope

(083) 447 - 2071

Posbus 75249, Lynnwoodrif, 0040

Lizelle Whitehead

(PRO)

(082) 361 - 0158

Posbus 1650, Bethlehem 9700

Elize Prinsloo: Sekretaresse

(051) 410 - 0952

 

 


Portefeuljes / Portfolios:

1.] Administrasie (Stamboek, Finansies, Sekretarieel, Regsaspekte, Borgskappe ens)

Verantwoordelik:                     M Burger

Doelwitte:       

1.   Die finansiele bestuur van die Genootskap

· Gesonde finansiele bestuur

· Volledige rekordering volgens AARP

· Die effektiewe bestuur van die Genootskep se Bates

· Opbou van ‘n neseier vir die Genootskap

2.   Die rekordering van alle SA Boerperd diere

· Die koste effektiewe bestuur van SA Samboek sekretariaat

· Die akkurate registrasie van alle bewegings van ons diere binne aanvaarbare tye

· Die daarstelling van ‘n administratiewe proses wat deur alle lede verstaan word en die opleiding van nuwe lede

3. Die bestuur van die Sekretarieele funksie van die Genootskap

· Regulatoriese en wetlike vereistes van die Genootskap

4. Om ‘n oop, eerlike en etiese Telersgenootskap aan te moedig

· Etiese kode

· Gedragskode (integriteit) 

5. Om die Telersgenootskap te bestuur op ‘n professionele deursigtige wyse

· Nuusbrief

· Streekverteenwoordigers (klub verteenwoordigers)

· Terugvoering van Raadslede aan Genootskaplede

2.] Bemarking (Reklame, Promosie, Skoue, Veilings, Logo, Skoue, Skoliere ens)

Verantwoordelik:                   J Joubert, L Whitehead,

                                                F Combrink, H Pope, WH Krog, P Grobler, U Beneke

Doelwitte:

1.      Reklameveldtog oor die SA Boerperd brandmerk en die betekenis van die brandmerk

2.      Die aanbieding van Veilings onder beskerming van Genootskap

3.      Die aanbieding van skoue volgens neergelegde reels

· Die Streek en Nasionale skoue (onder beskerming van Genootskap)

· Kinderskoue (inter ras en boerperd)

· Interras skoue

4.      Navorsing ten opsigte van die SA Boerperd in die perde mark

· Relatiewe grote

· Marksegmentering

· Posisie in die Mark

5.      Die  bestuur van die Logo

· Aanwending

· Standarisering

· Uitbou en bewuswording van die Logo

6.      Om groter bewusmaking van SA Boerperd se prestasies in Suid Afrika te bewerkstellig

· Bemarking en Reklame in tersaaklike media

· Eienaars (mondeling)

7.      Om die vlak van borgskap van die SA Boerperd te verbeter

· Verkryging van advies ten opsigte

· Die bedinging van Nasionale Borge

3.] Kwaliteit ( Skou reels, Keurings, Ras standaarde, Rang ordes van hingste ens)  

Verantwoordelik:                     L Terblance, M Burger, J van der Wath

Doelwitte:

1.      Om die kwaltiteit van die brandmerk van die SA Boerperd verseker

· Keuring standaarde (minimum standaard)

· Algemene kwaliteit

· Konformasie vereistes daar te stel

2.      Om die standaard van die ras van die SA Boerperd te verbeter deur die evaluasie en standaard van teling te verfyn

1.      Keuring van alle perde

2.      Hings rangorde

3.      Evaluasie van standaard van teling

4.      Reel van Keuringstoere en geleenthede te reel waar kwaliteit teen kwaliteit gemeet word

3.      Om die kwaltiteit  van die SA Boerperd skoue (Streeks en Nasionale skoue) te verseker

· Skou reels daar te stel wat lewendig is

· Skou administatiewe prosesse te bepaal

· Aanbevole kleredrag vir deelnemers/hanteerders (verhoog die prestige an die SA Boerperd)

4.] Opleiding en kursusse (Tov Keurders, Beoordeellaars, Lede, Handleiers, Publiek ens)

Verantwoordelik:                  L Terreblanche, M Streicher, P Grobler 

                                               WH Krog

Doelwitte:

1.      Die kwaliteit standaarde van die ras te implimenteer op alle vlakke

2.      Om die vaardighede en basiese kennis van klublede te verhoog deur middel van inligtings dae

3.      Reël van kursusse deur Raad

· Keurders kursusse

· Opleiding van Telers

· Opleiding van Beoordeellaars

· Opleiding van ‘Grooms” 

5.] Kommunikasie en Dienslewering (Nuwe Lede, Klubs, Meriete en Boerperd kleure ens)

Verantwoordelikheid:               Raad

Doelwitte:

1.      Ontwikkeling van streeks klubs

1.1.      Organiseer van geleenthede/skoue deur klubs

a.      Besoek aan klublede

1.2.      Aanloklik te maak aan mense

1.3.      Skep van klub identiteit

1.4.      Stimuleer bedryf deur skouers skuur en koppe stamp

1.5.      Aanmoediging tot deelname deur genootskaplede aan aktiwiteite 

2.      Om deelgenote se bewustheid van en aanvraag na die SA Boerperd te verhoog,

2.1.      SA Boerperd bekendstellings dae

2.2.      Demonstrasies

2.3.      Erkende aangetekende stambome

2.4.      Geskiedenis

3.      Om die prestige te verhoog om ‘n  SA Boerperd te besit

                                          4.   Boerperd kleure vir ruiters (nasionaal, provinsiaal en genootskap)

 


Last Updated ( Saturday, 08 October 2011 17:40 )