|
SA BOERPERD STOETE / SA BOERPERD STUDS :
|
|
|
Die web - blad bied die volgende:
1. Jou stoet se advertensie op saboerperd.com. Dit kan op 1 van 2 maniere gedoen word : 1.1. Jy kry 3 bladsye (in MS Word formaat, omgeskakel in PDF File) onder jou stoet naam, dit kan dan gebruik word vir bv. "home/geskiedenis", "hingste" en "merries" of "home/geskiedenis", "skou perde" en "teel perde". Elke stoet kan self besluit hoe hy sy 3 bladsye wil indeel (volgens sy eie behoeftes). Die koste hier aan verbonde is R 1 200 (BTW uitgesl.) per jaar , met gratis "updates" elke 3 maande; ekstra opgraderings sal R100 (BTW uitgesl.) per sessie kos. 1.2. Indien jy ‘n eie stoet web - blad het, kan jy dit koppel ("link") aan saboerperd.com. Die voorwaardes daaraan verbonde is beskikbaar op die "Links" bladsy.
Sien ook die "Te Koop/ For Sale" en "Hingste / Stallions" bladsye op hierdie web blad.
Net ‘n vriendelike versoek: gebruik asb goeie kwaliteit fotos vir advertering, onthou jy gee ‘n beeld van jou stoet en perde. Kompetisie is sterk deesdae - plein gewone fotos van perde gaan nie ‘n goeie indruk skep nie, en jy gaan dus agter bly. Dis raadsaam om perde ten minste te was en mooi te "groom" voor fotos geneem word. Dit geld vir DVD - clips ook. DVD clips moet so kort moontlik gehou word; gebruik kort, goeie kwaliteit clips wat jou perd die beste vertoon.
|
|
|
|
|
> Klinker Stud <
Clik on the picture:

> Rymaar Stud / Stoet < |
|
|

Rymaar stud is currently being revamped, check in again soon...
|
|
|
|
|
|
Last Updated ( Thursday, 23 September 2010 20:47 )
|