SA Boerperd as Showing Breed

 

SA Boerperd as Showing Breed
Author: SA Boerperd    Date Published: 31 August 2015

Facebook Twitter Google +

The SA Boerperd is an attractive athlete ideal as showing horse, especially for children, juniors and ladies and has been very competitive in various classes at showing and dressage shows. The SA Boerperd is required to have medium-low to medium-high knee action, long strides with cadence that covers ground with hind legs moving well underneath the body to take weight of the forequarters. It is a highly trainable horse with kind nature and intelligent temperament.

Carel Meintjies eienaar en ruiter van B3-Koraal.

"Uit my oogpunt was dit belangrik om 'n skouperd te bekom waarmee ek nie net in SA Boerperd skoue kan deelneem nie maar ook kan deelneem aan skoue in die "oop wereld" dit is nou Horse Society skoue. Wat hulle spesiaal gemaak het was die feit dat hulle konformasie presies was volgens ons eie ras standaard asook dit wat verwag word van 'n skou perd in die oop wereld. Verder moet 'n skou perd, anders as a dresseer perd, windmakerig wees en homself skou. Hy moet vir mense wys ek is hier, kyk na my."

Bridget Haddath owner and rider of Vasvat Geduld.

"A top show horse must be perfectly schooled with impeccable manners, good conformation and have that certain something to catch the judges eye. Turnout of horse and rider is also very important to complete the overall picture. Producing a good show horse can takes years of training to achieve that perfectly schooled and well mannered horse, months of preparation before a show to attain the ideal show horse condition as well as many hours spent on the eve and day of the show doing final preparations. With increasing exposure to both National and International judges the S.A Boerperd is now being recognized and proving to be a force to be reckoned with in the open world of showing."

Jan Joubert owner of Rooigras SA Boerperd stud.

"Die ras se perde is oorwegend diere met uitsondelike tempramente, hul is perde wat hou van werk en is besonders intelligent. Die ras se proses waarvolgens alle diere ‘n keurings proses moet deurgaan verseker ook dat daar’n besondere hoe kwaliteit ten opsigte van komformasie gehandhaaf word en dat dit steeds jaarliks verbeter. Die teelprogram van die stoet is daarop geskoei om volgehoue verbetering van komformasie te bewerkstellig. Ons teel graag ‘n tipe perd waarvan ons hou en nie noodwendig volgens sekere bloedlyne nie, daarin het ons meer vryheid om te fokus op dit wat ons wil bereik teenoor die beperkings van die bloedlyne. Afrigting is nie iets waarin daar kort paaie is nie. Dis ook nie ‘n proses waarin daar plek is vir ‘tricks’ nie. Ek glo in die ‘basics’. Ek glo ook om kundigheid te betrek waar ‘n perd beter sal presteer met daardie insette. Die perde se skou loopbaan begin reeds op ‘n jong ouderdom in die komformasie of handklasse, dit verseker dat die perde se migrasie na onder die saal en die afrigting daarvan relatief kommervry is."



Article Index  Back to Top

 

CONTACT US
   051 410 0958
    elize@studbook.co.za
         
SA Boerperd Society

COPYRIGHT © SABoerperd. WEBSITE, SEO & CMS BY QUICKSOLVE INTERNET